9 |
’n Vrygewige man wat van sy kos vir armes gee, sal geseën word. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die Here sal die persoon seën wat goed is vir ander mense en wat vir arm mense van sy kos gee. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Iemand wat mense se nood raaksien, ervaar blydskap. Hy wat vir armes gee, is ’n gelukkige mens. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Wie vriendelik is, hy word geseën, omdat hy van sy brood aan die arme gee. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|