7 |
Soos rykes oor armes heers, so is die man wat geld leen die slaaf van die man by wie hy leen. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Ryk mense regeer oor arm mense, en iemand wat geld geleen het, word die slaaf van die persoon by wie hy die geld geleen het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
’n Ryke heers oor die armes wat hom geld vra. ’n Lener is die slaaf van die een by wie hy leen. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|