A A A A A
Spreuke 22
4
Iemand wat nederig is en respek het vir die Here, kry rykdom, eer en lewe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Wanneer iemand nederig is en hy respekteer en dien die Here, dan word hy ryk, en mense respekteer hóm, en hy lewe lank.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Mense wat die Here liefhet en nederig lewe, geniet respek en die goeie dinge van die lewe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953