A A A A A
Spreuke 22
29
Sien jy iemand wat bedrewe is in sy beroep? Hy werk vir konings en nie vir gewone mense nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Jy moet dit weet, 'n man wat vaardig is in sy werk, sal vir konings werk, hy sal nie werk vir onbelangrike mense nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Ken jy ’n goeie vakman wat hard en getrou werk? Hy is by almal in aanvraag. Belangrike mense soek sy dienste. Hy sal dit nog ver bring in die lewe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Jy sien self: iemand wat vaardig is in sy werk, kom in die diens van konings, nie in die diens van mense sonder aansien nie.
Afrikaanse Bybel 1983

29
Sien jy 'n man wat vaardig is in sy werk -- hy kan voor konings staan, hy hoef nie voor geringes te staan nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953