A A A A A
Spreuke 22
28
Moenie grensdrade verskuif wat jou voorouers opgerig het nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Jy moenie grense verander nie, grense wat van lank gelede daar is, grense wat daar was toe jou voorvaders gelewe het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Moenie aan grensdrade torring nie. Plase se grense is deur die voorgeslagte bepaal. Ander se eiendom moet gerespekteer word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, wat jou voorouers al vasgestel het nie.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953