A A A A A
Spreuke 22
27
As jy dit nie kan terugbetaal nie, sal hulle selfs jou bed onder jou wegvat.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
As jy nie kan betaal nie, dan sal mense ook jou bed wegvat.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
As jy nie geld het om te betaal nie, sal jy nog so lekker slaap, dan verkoop hulle jou bed onder jou uit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uit vat as jy nie kan betaal nie?
Afrikaanse Bybel 1983

27
As jy nie het om te betaal nie, waarom sal hulle jou bed onder jou uit neem?
Afrikaanse Bybel 1933/1953