A A A A A
Spreuke 22
25
Jy moenie dalk sy maniere by hom aanleer nie. Dit sal die oorsaak word van jou eie ondergang.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
want jy sal miskien soos hy word en jy sal soos 'n voël in 'n vangstrik trap.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Moet tog nooit soos hulle word of in hulle aaklige strikke beland nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
dalk leer jy sy maniere aan en beland jy in lewensgevaar.
Afrikaanse Bybel 1983

25
sodat jy nie gewend raak aan sy paaie en 'n strik vir jouself span nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953