A A A A A
Spreuke 22
24
Moenie vriende maak met ’n humeurige mens nie. Bly ver weg van een wat ongeduldig is.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Jy moenie vriende wees met iemand wat gou kwaad word nie, jy moenie saamgaan met so 'n mens nie,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Pas op vir mense met ’n slegte humeur. Bly uit die pad van ’n wraaksugtige mens.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Moenie maats maak met 'n opvlieënde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie:
Afrikaanse Bybel 1983

24
Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie,
Afrikaanse Bybel 1933/1953