A A A A A
Spreuke 22
23
Die Here sal hulle saak verdedig. Hy sal mense wat hulle beroof, weer van húlle lewe beroof.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
want die Here sal self die Regter wees vir hulle, en Hy sal die persoon laat sterf wat vir húlle wil laat sterf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Onthou, die Here is aan hulle kant. Hy veg vir hulle. En Hy straf almal wat hulle verneder.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Die Here sal hulle saak behartig en dié wat vir hulle beroof, van die lewe beroof.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Want die HERE sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953