22 |
Moenie ’n arm mens uitbuit net omdat hy arm is nie. Moenie die hulpelose in hofsake uitbuit nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Jy moenie 'n arm mens se goed vat omdat hy arm is nie, jy moenie iemand wat homself nie kan beskerm nie, verkeerd oordeel nie, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Moenie ’n arm mens uitbuit omdat hy weerloos is nie. Moenie die behoeftiges wat om hulp roep, in die grond in trap nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
Moenie 'n arm mens te kort doen omdat hy arm is nie; moenie die hulpelose vertrap in die regspraak nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
Beroof die arme nie, omdat hy arm is, en verbrysel die ellendige nie in die poort nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|