A A A A A
Spreuke 22
20
Ek skryf 30 voorskrifte vir jou neer. Hulle is vol raad en kennis.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Ek skryf hierdie belangrike dinge vir jou sodat jy kan weet wat om te doen en sodat jy kan leer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Ja, alles is net vir jou geskryf. Goeie raad vir ’n gelukkige lewe!
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Ek skryf vir jou belangrike voorskrifte neer om jou leiding te gee en die nodige kennis,
Afrikaanse Bybel 1983

20
Het ek jou nie kernagtige spreuke voorgeskrywe met raadgewinge en kennis,
Afrikaanse Bybel 1933/1953