A A A A A
Spreuke 22
2
Vir mense, ryk en arm, is dit dieselfde: die Here het hulle almal gemaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Ryk en arm mense is vir die Here dieselfde, Hy het hulle almal gemaak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Ryk en arm kan ook saamwoon. Die Here het hulle immers albei geskep.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Voor die Here is ryk en arm gelyk; Hy het hulle almal gemaak.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Rykes en armes ontmoet mekaar, die HERE het hulle almal gemaak.
Afrikaanse Bybel 1933/1953