A A A A A
Spreuke 22
19
Vandag onderrig ek spesifiek vir jou sodat jy op die Here kan vertrou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Ek leer vir jou vandag, vir jóú, sodat jy kan weet dat die Here doen wat Hy belowe het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Al die spreuke moet jou help om die Here nog beter te ken en te vertrou. Dit is waarom al hierdie woorde van wysheid neergeskryf is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Ek onderrig juis vir jóú vandag sodat jy op die Here kan vertrou.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Dat jou vertroue op die HERE mag wees, daarom onderwys ek jou vandag, ja, vir jou.
Afrikaanse Bybel 1933/1953