A A A A A
Spreuke 22
18
My onderrig sal goed wees as jy dit jou eie maak en dit kan gebruik.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
want dit is lekker om dinge te weet en om dit weer te kan vertel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
As jy dit doen, sal jy gelukkig wees. Jy sal ook weet wat om op die regte oomblik te sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
want dit is lekker as jy dit ingeneem het en enige tyd kan weergee.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Want dit is lieflik as jy dit in jou binneste bewaar; mag hulle tesame gereed lê op jou lippe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953