A A A A A
Spreuke 22
17
Gee aandag en luister baie goed na wat die wyse mense sê. Probeer verstaan wat ek jou wil leer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Jy moet goed luister na wat die wyse mense sê, jy moet hard probeer om te leer,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Spits jou ore! Luister mooi na die wenke vir ’n wonderlike lewe. Maak alle inligting oor die regte manier van lewe jou eie. Dink daaroor na.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Luister goed, luister wat die wyse mense sê; probeer verstaan wat ek jou wil leer uit wat ek weet,
Afrikaanse Bybel 1983

17
Gee gehoor en luister na die woorde van die wyse manne, en let op my kennis.
Afrikaanse Bybel 1933/1953