A A A A A
Spreuke 22
16
Wie arm mense verontreg om homself te verryk, of vir die rykes geskenke gee, sal self in armoede verval.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Iemand wat arm mense verdruk, wil homself ryk maak, maar iemand wat presente gee vir ryk mense, word self arm.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
God help die armes! Veral as mense hulle uitbuit. Wie geld op rykes bestee, moet net gee en gee. Naderhand het hy niks meer oor nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Wie arm mense uitbuit, verryk homself; wie aan ryk mense geskenke gee, word self arm.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Wie die arme verdruk, bevoordeel hom; hy wat aan die ryke gee, verarm hom net.
Afrikaanse Bybel 1933/1953