A A A A A
Spreuke 22
15
Dwaasheid is eie aan ’n seun; ’n pak slae haal dit uit hom uit.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
'n Jongmens kan maklik 'n dwaas word, maar 'n pak slae sal help dat hy nie 'n dwaas word nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Tug is nodig! As ’n kind toegelaat word om te doen net wat hy wil, loop dinge verkeerd. Dissipline verdryf stoutighede.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Onverstandigheid is eie aan 'n jongmens, maar 'n pak slae haal dit uit hom uit.
Afrikaanse Bybel 1983

15
As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.
Afrikaanse Bybel 1933/1953