A A A A A
Spreuke 22
12
Die Here hou kennis in stand. Hy keer die woorde van die onbetroubare mens om.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Mense kan aanhou leer hoe om te lewe omdat die Here regeer. Hy laat die dinge wat verraaiers sê, nie gebeur nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Die Here sien alles wat ’n wyse en ’n domme sê en doen. Hy help ’n mens om reg te leef. Hy vernietig bose planne.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Die Here sorg dat die regte insig behoue bly; Hy sorg dat die woorde van 'n onbetroubare mens geen uitwerking het nie.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Die oë van die HERE bewaar kennis; daarom verydel Hy die woorde van die ontroue.
Afrikaanse Bybel 1933/1953