A A A A A
Spreuke 22
11
Wie graag opreg wil wees en mooi praat met ander, het selfs die koning as vriend.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Wanneer iemand eerlik lewe en vriendelik is, dan is die koning sy vriend.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Die mens wat reg optree en reg praat, sal selfs die regeerder onder sy vriende tel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Wie daarop prys stel om opreg te wees en vriendelik te praat, het selfs die koning tot vriend.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is -- die koning is sy vriend.
Afrikaanse Bybel 1933/1953