A A A A A
Spreuke 22
1
Soek eerder na ’n goeie naam as na groot rykdom. Hoë aansien is beter as silwer of goud.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Dit is beter om te weet dat mense jou sal onthou, beter as om ryk te wees. Dit is beter om vriendelik te wees as om silwer en goud te hê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
’n Goeie naam is beter as geld. Ander se liefde is kosbaarder as groot rykdom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud.
Afrikaanse Bybel 1983

1
'n Naam is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud.
Afrikaanse Bybel 1933/1953