A A A A A
Spreuke 20
9
Wie is daar wat kan sê: “Ek het my hart gesuiwer, ek het my gereinig van al my sonde”?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Wie is daar wat kan sê: “Ek het my lewe skoon gehou, ek het nie sonde gedoen nie”? Niemand.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Wie is sonder sonde? Wie kan sê dat hy altyd net aan die goeie dink? Wie doen altyd die regte dinge op die regte tyd?
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Wie kan sê: “Ek is rein, ek is onskuldig, sonder sonde”?
Afrikaanse Bybel 1983

9
Wie kan sê: Ek het my hart suiwer gehou, ek is rein van my sonde?
Afrikaanse Bybel 1933/1953