A A A A A
Spreuke 20
3
Dit is eerbaarder om op te hou met ’n rusie; dis net dwase wat rusie soek.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Mense respekteer iemand wat nie wil twis nie, elke dwaas wil graag stry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
’n Wyse mens bly weg van rusies en ’n gestry. Dit is net ’n dwaas wat sy neus oral insteek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Dit is eerbaar om 'n rusie te vermy; enige dwaas kan 'n rusie begin.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los.
Afrikaanse Bybel 1933/1953