A A A A A
Spreuke 20
27
Die soeklig van die Here val op die mens se lewe. Hy bring die diepste motiewe aan die lig.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Die mens se gees is die lamp van die Here, dit ondersoek alles wat 'n mens dink en doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Denke is ’n gawe van die Here. Dit is soos ’n lig op ons pad. Dit help ons om onsself te verstaan. Dit help ons om die regte dinge te doen en te sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
Die Here gee aan die mens die lewe. Die Here sien deur die hele mens.
Afrikaanse Bybel 1983

27
Die gees van die mens is 'n lamp van die HERE, dit deursoek al die kamers van die binneste.
Afrikaanse Bybel 1933/1953