A A A A A
Spreuke 20
11
Selfs ’n jongmens word beoordeel volgens wat hy doen; aan sy optrede word bepaal of dit suiwer en opreg is.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Jy kan sien hoe 'n jongmens is wanneer jy kyk wat hy doen, jy kan sien of hy skoon lewe en eerlik is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
’n Gelowige word aan sy vrugte geken. Dade spreek harder as woorde.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Selfs 'n jongmens word geken aan wat hy doen, uit sy optrede blyk of hy eerlik en opreg is.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Die seun laat hom alreeds aan sy handelinge ken, of sy handelwyse suiwer en of dit reg is.
Afrikaanse Bybel 1933/1953