A A A A A
Spreuke 20
10
Die Here het nie tyd vir dubbele standaarde en vals mate nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Die Here haat mense wat oneerlik is wanneer hulle dinge weeg of meet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Die Here haat dubbele standaarde. Besighede wat mense kul of minderwaardige produkte verkoop, is vir die Here ’n gruwel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Die Here het 'n afsku van mate en gewigte wat nou sus en dan so is.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Twee soorte gewig, twee soorte maat -- hulle altwee is vir die HERE 'n gruwel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953