8 |
Hy beskerm hulle wat ’n reguit pad loop. Hy bewaak die pad van sy getroue dienaars. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Hy laat hulle altyd reg doen, Hy beskerm die lewe van die mense wat aan Hom behoort. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
Al die spreuke sal jou leer hoe om reg op te tree. Jy sal sommer lus wees om reg te leef. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
Hy sien toe dat reg geskied, Hy hou wag oor die pad van sy troue dienaars. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
deurdat Hy die paaie van die reg bewaak en die weg van sy gunsgenote bewaar; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|