6 |
Dit is tog die Here wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Want dit is die Here wat wysheid gee, Hy sal vir jou leer om te weet en te verstaan. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Onthou egter net een saak: wysheid om reg te leef kom net van die Here af. Kennis en insig is net by Hom te kry. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
*** |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|