22 |
Goddeloses sal verwyder word uit die land. Bedrieërs sal uitgeroei word. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Maar die mense wat verkeerd doen, vir húlle sal God wegvat uit die land. Hy sal die mense wat ontrou is aan Hom, wegvat uit die land. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Dommes wat nie weet hoe om reg te leef nie, sal egter niks van hierdie goeie dinge ervaar nie. Hulle is ongelukkige mense. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
maar slegte mense sal weggevee word uit die land, bedrieërs sal uitgeroei word. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
maar die goddelose sal uit die land uitgeroei, en die ontroues sal daaruit weggeruk word. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|