19 |
Mense wat agter haar aangaan, kom nooit weer terug nie; hulle kom nooit weer op die paaie van die lewe nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
Mense wat na haar toe gaan, kom nie terug nie, hulle kom nie weer op die pad van die mense wat lewe nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Wie met haar gemeenskap het, sink in ’n donker put weg. Hy sal geestelik sterf. Sy lewenskoers is hy vir altyd kwyt. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
Mense wat na haar toe gaan, kom nie een terug nie; hulle kom nie weer op die paaie van die lewe nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
almal wat by haar ingaan, kom nie terug nie en bereik die paaie van die lewe nie |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|