18 |
Haar huis is die kortpad na die dood. Haar weg eindig tussen die dooies. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
In haar huis is jy naby die dood. As jy saam met haar gaan, dan is jy al klaar op die pad na die mense wat dood is. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Wie haar besoek, ervaar iets van die dood. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Haar huis lei 'n mens na die dood toe, haar spore bring jou by die dooies uit. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
want haar huis sink weg na die dood en haar paaie na die skimme; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|