12 |
Dit sal jou weerhou van ’n verkeerde lewenswyse. Dit sal jou weghou van mense wat besig is met verkeerde dinge. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Dit sal jou help om nie verkeerd te lewe nie, dit sal jou red van mense wat jou wil bedrieg, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Van sekere tipes mense sal jy wegbly, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Dit sal jou weghou van die verkeerde pad af en van mense af wat verkeerde dinge verkondig, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
om jou te red van die weg van die slegte, van die mens wat valse dinge spreek; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|