11 |
Oordeelkundigheid sal jou beskerm, verstandigheid sal na jou omsien. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
As jy verstandig en versigtig is, dan sal jy veilig wees. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Jy sal ook begin let op wat jy sê. Jy sal verstandig raak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
oordeelkundigheid sal oor jou wag hou en verstandigheid sal jou bewaak. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
oorleg sal oor jou wag hou, verstand sal jou bewaak, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|