10 |
Wysheid sal jou denke bepaal. Jy sal lief wees vir kennis. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Die wysheid sal in jou kom woon en dit sal vir jou lekker wees om dinge te weet. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Wysheid sal jou van verkeerde dinge weghou en jou lewe verryk. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Die wysheid sal sy plek in jou lewe inneem, kennis sal vir jou iets aangenaams word, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Want wysheid sal in jou hart kom, en kennis vir jou siel lieflik wees; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|