A A A A A
Spreuke 19
4
Rykdom bring baie mooiweersvriende. ’n Arm mens het geen vriende nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Wanneer iemand ryk is, dan het hy baie vriende, maar wanneer iemand arm is, dan sal die een vriend wat hy het, hom ook los.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Waar daar geld is, is daar altyd baie vriende. Baie geld maak baie vriende. ’n Arme word selfs deur sy beste vriend verlaat.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Rykdom vergader baie vriende; 'n arm mens word van sy enigste vriend vervreem.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Goed bring baie vriende aan, maar die arme word deur sy vriend verlaat.
Afrikaanse Bybel 1933/1953