A A A A A
Spreuke 19
29
Straf is opgeskryf vir mense wat ander belaglik maak, en slae wag vir die dwase.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Mense wat altyd wil spot, sal hulle straf kry, dwase sal 'n pak slae kry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Wie wysheid verwerp, word ’n ongelukkige mens. ’n Domkop wat nie weet hoe om reg te leef nie, maak skandes en ly groot skade.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Ligsinnige mense moet straf te wagte wees, en dwase moet slae verwag.
Afrikaanse Bybel 1983

29
Vir die spotters staan strafgerigte klaar en slae vir die rug van die dwase.
Afrikaanse Bybel 1933/1953