A A A A A
Spreuke 19
27
My kind, wanneer jy ophou om te luister na teregwysing, draai jy jou rug op verstandige raad.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
My seun, as jy aanhou om nie te leer nie, dan sal jy altyd dom bly.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Jy kan net wysheid kry as jy bereid is om te leer, as jy jou voorneem om die regte dinge op die regte tyd te doen en te sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
My seun, hou gerus maar op met luister na wat jou geleer word as jy jou nie wil steur aan verstandige raad nie.
Afrikaanse Bybel 1983

27
Hou op, my seun, om na tug te luister, terwyl jy tog afdwaal van die woorde van kennis.
Afrikaanse Bybel 1933/1953