A A A A A
Spreuke 19
26
’n Seun wat sy pa aanrand en sy ma uit die huis jaag, is ’n veragtelike en skandelike mens.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

26
Dit is baie lelik wanneer 'n kind slegte dinge doen aan sy ouers en hy jaag hulle weg, 'n mens moet skaam wees daaroor.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

26
Wie sy pa sleg behandel en sy ma verneder, is ’n veragtelike en ’n verfoeilike mens.
Afrikaanse Bybel DB 2006

26
'n Seun wat sy pa mishandel en sy ma verstoot, is skaamteloos en veragtelik.
Afrikaanse Bybel 1983

26
Hy wat sy vader geweld aandoen en sy moeder wegjaag, is 'n seun wat skande maak en skandelik handel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953