A A A A A
Spreuke 19
23
Iemand wat respek het vir die Here se lewe is veilig. Hy kan rustig slaap. Geen ramp sal hom tref nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Iemand wat die Here respekteer en Hom dien, sal aanhou lewe, hy sal genoeg eet en lekker slaap. Niks wat sleg is, sal met hom gebeur nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Wie die Here liefhet, het die lewe. So ’n mens ken baie vreugde. Hy smaak die lewe in sy volheid. Hy lewe rustig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring 'n mens die nag deur, sonder om deur 'n onheil besoek te word.
Afrikaanse Bybel 1933/1953