A A A A A
Spreuke 19
21
’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
'n Mens kan baie planne hê, maar dit wat die Here besluit, sal gebeur.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
’n Mens maak baie planne en koester groot ideale. Maar nie alles word waar nie. Wat die Here egter beplan, dit gebeur.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die HERE, die sal bestaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953