A A A A A
Spreuke 19
2
Geesdrif sonder kennis help niks. Oorhaastigheid stuur jou in die verkeerde koers.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Dit is nie goed om dinge te probeer doen as jy nie weet hoe nie. As jy te haastig is, dan sal jy foute maak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Dink voordat jy begin. ’n Haastige mens wat nie dink voordat hy optree nie, misluk.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Ywer sonder kennis deug nie; oorhaastigheid bring foute.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Selfs ywer is sonder kennis nie goed nie; en hy wat haastig is met die voete, trap mis.
Afrikaanse Bybel 1933/1953