A A A A A
Spreuke 19
1
Dit is beter om arm en eerlik te lewe as om met leuens te lewe en ’n dwaas te wees.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Dit is beter om arm te wees en eerlik te lewe as om mense te bedrieg en ook 'n dwaas te wees.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Eerder ’n arme wat die Here ken, as ’n ryke sonder enige wysheid. Hy sê en doen die domste dinge.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Liewer arm wees en opreg lewe as 'n leuenaar en boonop 'n dwaas.
Afrikaanse Bybel 1983

1
'n Arme wat in sy regskapenheid wandel, is beter as 'n verkeerde van lippe en daarby 'n dwaas.
Afrikaanse Bybel 1933/1953