A A A A A
Spreuke 18
7
’n Dwaas se mond is sy ondergang. Met sy woorde stel hy vir homself ’n noodlottige strik.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Wanneer 'n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself, die dinge wat hy sê, is vir hom soos 'n vangstrik wat hom vang.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
’n Dwaas se ondergang is sy mond. Hy praat te veel en skinder oor almal en vertel ’n spul leuens. Naderhand verstoot almal hom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
'n Dwaas se mond is sy ondergang, sy eie woorde is 'n dodelike strik.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe 'n strik vir sy lewe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953