4 |
’n Man se woorde kan diep waters wees, ’n borrelende fontein waaruit wysheid vloei. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Die dinge wat 'n mens sê, kan soos diep water wees, soos 'n waterstroom wat vinnig vloei, daar kan wysheid uitkom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
’n Gelowige se woorde is soos ’n borrelende fontein. Dit bemoedig mense, troos hulle, wys hulle die regte pad. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Die woorde van 'n mens kan diep waters wees, 'n bruisende stroom, 'n bron van wysheid. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Die woorde van 'n man se mond is diep waters, 'n stroom wat bruis, 'n fontein van wysheid. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|