A A A A A
Spreuke 18
23
’n Arm mens vra mooi. ’n Ryk mens gee kortaf antwoorde.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
'n Arm mens moet altyd mooi soebat, maar 'n ryk mens antwoord kwaai.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
’n Arme moet hom altyd verneder om iets te vra. Smekend moet hy sy saak stel. ’n Ryke het niks nodig nie. Hy jak die arme sommer maklik af.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
'n Arm mens pleit, 'n ryke antwoord skerp.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Die arme spreek smekinge, maar die ryke antwoord harde dinge.
Afrikaanse Bybel 1933/1953