A A A A A
Spreuke 18
20
Deur die regte woorde te gebruik kan ’n mens sy honger stil. Hy kan genoeg kry om te eet met wat hy sê.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Iemand wat die regte dinge sê, kry genoeg om te eet. Hy het genoeg omdat hy weet wat om te sê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Woorde moet tot dade lei. Baie praat sonder resultate is frustrerend.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Deur die regte woorde te gebruik, kan 'n mens sy honger stil, hy kan genoeg kry om te eet deur wat hy sê.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Van die vrug van iemand se mond word sy maag versadig; hy word versadig van die opbrings van sy lippe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953