2 |
’n Dwaas het geen erg aan insig nie. Hy stel net daarin belang om sy eie opinie bekend te maak. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
'n Dwaas wil nie verstandig word nie, hy wil net sê wat hy self dink. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
’n Dwaas gee absoluut niks om vir die regte manier van leef nie. Sy mond is altyd vol oor ander mense. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|