A A A A A
Spreuke 18
10
Die Naam van die Here is soos ’n veilige fort. Die regverdige gaan skuil daar en word beskerm.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Die Naam van die Here is soos 'n sterk toring. Wanneer jy aan Hom behoort en reg lewe, dan is jy veilig.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Die Here is soos ’n sterk gebou. In swaar tye kan gelowiges by Hom gaan wegkruip. By Hom is hulle veilig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Die Naam van die HERE is 'n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut.
Afrikaanse Bybel 1933/1953