A A A A A
Spreuke 13
9
Die lewe van die regverdiges is vol vreugde. Die lewenslig van goddeloses word uitgedoof.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Die lig van mense wat reg lewe, skyn vrolik, maar die lamp van mense wat verkeerd doen, gaan dood.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
’n Gelowige se vreugde skyn soos ’n helder lig wat almal kan sien. Ongelowiges se bietjie blydskap verdwyn in die sand. Dit is soos ’n lamp wat al hoe dowwer brand.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Die lewe van die regverdiges is vol vreugde; die lewenslig van die goddeloses word uitgedoof.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Die lig van die regverdige brand vrolik, maar die lamp van die goddelose gaan dood.
Afrikaanse Bybel 1933/1953