A A A A A
Spreuke 13
6
Geregtigheid bewaar dié wat onberispelik lewe. Goddeloosheid vernietig die sondaar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Iemand wat heeltemal reg lewe, is veilig omdat hy reg doen, maar 'n sondaar sterf omdat hy verkeerd doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Die regte manier van leef beskerm die gelowige teen verkeerde dinge. Sonde vernietig ’n booswig se lewe heeltemal.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Geregtigheid bewaar die regskapene van wandel, maar goddeloosheid bring die sondaar tot 'n val.
Afrikaanse Bybel 1933/1953