1 |
’n Wyse seun laat sy pa toe om hom reg te help. Een wat met alles spot, steur hom nie eens aan dreigemente nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
1 |
'n Kind wat wysheid het, luister wanneer sy pa vir hom leer, maar iemand wat altyd wil spot, luister nie wanneer sy pa met hom raas nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
1 |
’n Slim jongmens vergeet nie sy ouers se opvoeding nie. ’n Domme laat hom deur niemand leer nie, selfs al dreig jy hom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
1 |
'n Wyse seun laat hom leer deur sy vader, 'n ligsinnige slaan nie eens op dreigemente ag nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
1 |
'n Wyse seun luister na die tug van die vader, maar 'n spotter hoor nie na berisping nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|